%AM, %23 %443 %2017 %09:%Jul

Vrouekamp 2017

Rate this item
(0 votes)

Ons gemeente se vrouekamp vind plaas 20-22 Oktober by Menuha.

Ons luister, ons kuier, ons lag en ons hoor wat God vir ons sê.

Leier die naweek: Tienie Crous ( ‘n uitstekende, positiewe spreker).

Ons besin oor: God gee my tyd, ek moet dit benut !

Koste: R350 per persoon vir die naweek.

Bespreek asb betyds by die kerkkantoor.

Read 175 times
More in this category: « Lekkerkry Projekte 2017