Ons gemeente se vrouekamp vind plaas 20-22 Oktober by Menuha.

Ons luister, ons kuier, ons lag en ons hoor wat God vir ons sê.

Leier die naweek: Tienie Crous ( ‘n uitstekende, positiewe spreker).

Ons besin oor: God gee my tyd, ek moet dit benut !

Koste: R350 per persoon vir die naweek.

Bespreek asb betyds by die kerkkantoor.

Page 1 of 2

Please publish modules in offcanvas position.