Nuus

Nuus (2)

Opwindende nuus! Sondagoggend, 2 Junie, begin Pinkster 2019 by ons gemeente wat gelei word deur Ds Anton Meiring met die tema: Die volle Pinksterseën lê  in die gawe van die liefde.

Ds Johan Visser het gereël dat Clarice en die Reënboog Kidz ons gemeente en gemeenskap se kinders en families kom bedien daardie Sondagaand van 2 Junie.

Almal word hartlik uitgenooi!

Geen kostes!

Kom en geniet!

Die gemeente se lekker-kuier basaar sal weer op 31 Mei 2019 in die gemeentesentrum plaasvind!