Seniorbediening

Van die seniorpersone in die gemeente het soms behoefte aan iemand wat gereeld by hulle kan inloer, of wat hulle met sekere take kan help. As jy hiermee behulpsaam kan wees, kontak asb vir Louise Nell, 083 557 6322