Gebedsaksie

http://woodlandsngkerk.co.za/wp-content/uploads/2012/01/NG-kerkerert.jpg

Die gebedsaksie in ons gemeente staan onder leiding van Ria Grobler. Hulle kom een keer per week bymekaar by die gemeenskapsaal. Kontak vir Ria as jy wil inskakel, 083 443 1860.

Voor in die kerk is ook 'n houer vir enige gebedsversoeke. Maak gerus daarvan gebruik!