Gemeenteprogram

September 2017
S M T W T F S
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30

‘n Voëlvlug oor ons 2017-beplanning 

Elke Vrydagaand in die kwartaal: 

Jeugaande

Elke Woensdagaand in die kwartaal:

Bybelskool

Verskeie omgeegroepe:

Soos gereël met elke groep (sien afkondiginge)

29 Januarie-5 Februarie

Week van gebed

26 Februarie

Gemeentepiekniek by die stalle, vir oud en jonk!  R75p.p

4 Maart

Lig damesoggend by Emoya, R275 p.p.

18-20 Maart

#imagine @ Nampo

10-12 Maart

Passe naweek vir alle avonturiers

14-16 April

Paasnaweek

 

Bybelse ete met die ingebruikneming van die vergrote gemeentekompleks

9 Mei

Gholfdag

28 Mei-31 Mei

Pinkster

2 Junie

Basaar vir al wat leef en beef

7-16 Julie

Tsumkwe-uitreik

12 Augustus

Damesoggend saam met Yolande Korkie

26 Augustus

Manne-ontbyt

20-22 Oktober

Vrouekamp te Menuha, kampleier:  Tienie Crous

29 Oktober

Gemeentekuier tydens die gemeente-verjaarsdag

WEES OPGEWONDE, WEES BLY, WEES POSITIEF, LEEF DIE LEWE WAT GOD JOU SKENK EN  AANVAAR DIE UITDAGINGS IN SY NAAM!

Please publish modules in offcanvas position.